Chloe Van Aardt

Larochelle hoer meisie skool

Tuisdorp

Wellington

Skool

Larochelle hoer meisie skool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het self Antwerp en die persoon wat my rok gemaak het is Tannie Berenice van Wellington.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het 'n kombinasie van my moeder en my peetma se matriekrokke se kleur en styl bymekaar gevoeg wat dit het my geinspireer vir 'n vintage tema.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit heg 'n baie sentimentele waarde aan my ontwerp.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt van my matriekafskeid is hoe alles so mooi bymekaar ingepas het by my tema,en toe ek by die onthaal uit die voertuig klim en op die rooi mat na binne stap en die skare juig.

Planne vir na matriek

Ek wil graag verder gaan studeer.

Gunsteling woord in Afrikaans

Kolwyntjies

Datum van matriekafskeid

2025-10-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media