Chloe’ Pretorius

Parel Vallei Highschool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou nog altyd 'n rooi matriekafskeid rok gehad het. My rok het 'n spleet aan die linkerkant en is uit rooi Zara satin gemaak. Ek het Bridal Evening lace aan die onderkant en bokant op my rok gesit. Ek wou dit soos 'n prinses rok laat lyk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Parel Vallei Highschool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd my eie rok ontwerp het wat my figuur komplimenteer en my maak voel en lyk soos 'n prinses. Ek wou hierdie dag vir die res van my lewe onthou.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die trein en die spleet.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media