Chloë Perrins

Hoër Meisieskool Paarl

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak deur RA Dezigns, Ek wou die aand van my matriek afskeid soos ñ prinses voel, maar wou steeds gemaklik wees en die rok het dit definitief moontlik gemaak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Meisieskool Paarl

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is ñ Baie eenvoudige meisie so ek wou defintief nie ñ besige rok gehad het nie. Die Tema van ons skool se matriekafskeid was "mystical garden" en dit het difinitief inspirasie gegee vir die handgemaakte blomme op my rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling gedeelde van die rok was hoe goed die kleur my vel gekomplimenteer het asook die eenvoudigheid van die ontwerp. Dit het my mooi maar gemaklik laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media