Chizelle van Buren-Schele

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is n 2 stuk wat beataan uit n blink materiaal rok en die romp word afsonderlik bo oor geplaas, die sagte net van die romp versag die baie blink van die rok

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Skoenlapper en Japan die rok laat my dink aan die romp is die kokonfase waarin jy nog vasgespin is maar die vlinder wat die blinkrok voorstel betree die wereld nuuskierig tog skaam

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die romp aangesien ek dit deur die aan ook kon afhaal dit kan self om my nek geplaas word en skep weer n hele nuwe indruk en effek

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media