Cheyanne van de Venter

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die onderste gedeelte is met baie materiaal gemaak om dit n puffy effect te gee maar met n wave vorm i.p.v. reguit. Die top gee n tiepe "princess" look met die kante wat mooi effens hang by die arms.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het n rok in graad 8 soort gelyk soos die rok beplan maar ek het dit nou n bietjie meer better ontwerp. Matriekafskeit is my eerste en laaste keer waar ek n kaans het om my droom rok en kar vir een dag kan geniet en ek het die kaans gevat en my beste gedoen en probeer om my droom te bereik.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur is n baie mooi skakering van pers wat jy baie min sien in rokke. Die vorms wat in die rok voor kom maak dit vir my net mooier en anders. Daar is ook n slit aan die linker kant van die rok wat nou en dan sigbaar is ,maar nie sigbaar as jy stil staan nie, dit help ook baie wanneer jy by trapoe op en af moet klim.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media