Cherise Hattingh

HTS Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het oorspronklik die idee gehad om met n bottelgroen rok uit te stap by die winkel, maar hierdie rok se vreemde kleur het my oog dadelik gevang. Ek het gehou van die snit en die feit dat jy nie weet of die rok pers of grys is nie al vertoon dit grys op die foto.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou n rok gehad het wat my unieke persoonlikheid wys en my mooi laat voel. Ek het ook geweet ek wou nie n rok gehad het wat te styf sit nie en hierdie rok beskryf my hele persoonlikheid tot op die punt.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die baie detail voor en agter die bokant van my rok en die unieke kleur.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media