Cheri Swart

Midstream College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Cheri het 'n sagte hart en is'n pragtige jong dame. Ons het hierdie skouspelagtige Rooi Kant Rok aanlyn gevind – Die Ontwerper is Teuta Matoshi van New York en toe ons seen die naam van die rok is Cheri .. was dit perfek vir her spesiale aand.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Midstream College

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Cheri wou 'n sagte vloeiende rok hê en wou regtig die kleur rooi hê – ons het oral gesoek maar toe ons hierdie rok sien en die naam van die rok was Cheri – het ons geweet dit is vir haar bedoel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Cheri het die voorbereiding geniet – die grimering en haarstilis, maar bowenal was die pret wat sy gehad het met die foto's .. kosbare herinneringe is gemaak

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media