Chenique Fourie
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Oos Moot /Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het orals gaan soek vir my droomrok en kon net nie kry wat ek van hou nie.Ek het nog altyd vanaf ek klein is n idee gehad hoe ek wil hê hoe my rok moet lyk en Liezl Nortje Boutique het my droom rok tot realiteit gebring.
