Chenél Grundling
Ouderdom
18
Tuisdorp
Groblersdal
Skool en dorp/stad van skool
Hoёrskool Ben Viljoen | Groblersdal
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was gestel in tydlose elegansie en vroulikheid. Ek wou 'n rok hê wat n deel van my persoonlikheid weerspieёl, en die liefde en hande werk wat daarin gegaan het.
