Cheneal-Jamie Williams

HOERSKOOL STELLENBOSCH

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is n baie sportiewe dame en vind myself maar altyd in n sweetpak en drafskoene en die rede vir my ontwerp was dat ek wou ander moes die inner lady kant van my sien.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HOERSKOOL STELLENBOSCH

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die Met Gala was my inspirasie wat ons tema vir die matriek afskeid was

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit het my goeie bates beklemtoon

Datum van matriekafskeid?

2023-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media