Chené Pieterse

Chené Pieterse Chené Pieterse Chené Pieterse

Ouderdom

18

Tuisdorp

Lichtenburg

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Lichtenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie agter my rok was om iets uniek te hê wat regtig my persoonlikheid uitbeeld.Ek wou hê my rok moet my sagtheid,hoe natuurlik ek is en my mooi hart saam my natuurlike vroulikheid weerspieël. Die sagte, elegante materiaal met die blink sequins simboliseer my sprankelende persoonlikheid, terwyl die vloeiende detail ’n gevoel van grasie en vryheid gee.Die beidge kleur simboleer my sagtheid en het perfek by my vel kleur gepas.Ek wou nie net ’n mooi rok hê nie, maar ’n rok waarin ek myself kan wees en wat my innerlike skoonheid en unieke persoonlikheid na buite uitbeeld.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media