Chemondrey Murphy

Hoërskool Keimoes

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Slim fit ,eenvoudig met oop rug ,bietjie bling en slit .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit was n video op tiktok en ek het dit gelove die oomblik toe ek dit gesien ht ….

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is die bokant waar die bling is asook die oop rug.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media