Chelni van Niekerk
Die Hoërskool Wonderboom
Tuisdorp
Gauteng
Skool
Die Hoërskool Wonderboom
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het my rok ingevoer via AliExpress
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het ‘n foto online gesien en onmiddelik geweet dis wat ek wou dra. My inspirasie was sagheid en wou he my rok moes soos ‘n droom voel. Met sagte kleur en teksture wat my eie styl beklemtoon.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My rok beteken meer as net ‘n uitrusting. Dit verteenwoordig 12 jaar se harde werk, groei en herinneringe van my skool jaar. Dis die simbool van ‘n einde van een hoofstuk en begin van ‘n nuwe een.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om al jou skool maats in soveel glans en glorie te kon groet.
Planne vir na matriek
Ek begin onmiddelik studeer (Somatologie / Dermatologie)
Gunsteling woord in Afrikaans
Geloof
Datum van matriekafskeid
2025-10-09