Charné Wansbury

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droom rok is ontwerp deur Stanly Baptist. Die boonste deel van my rok is n deurskynende korset wat baie detail bevat soos pêrels en steune van die 19’s.My rok is stylvol en ellegant wat tydloos is . My onderste deel is n meermin effek met n effense sleep, met stylvolle sequence en fyn kraletjies wat lyne vorm .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my inspirasie van my jonger self gekry.Ek onthou nog hoe ek my ouma se materiaal stukke om my lyf gedrapeer het en vir my n stylvolle rok gemaak het wat juwele bevat om te skitter soos n ster. My idees het toe opgebou na 12 jaar en my droom rok gesien.Van kleintyds af het ek van n handskoen rok gehou wat my lyf komplimenteer ,wat skitter soos die helderste ster.Iets wat uitstaan en blink.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Daar was nie n deel waarvan ek nie gehou het nie.Die rok het perfek aan my lyf gesit soos n handskoen. My rok was ontwerp dat ek nie net van n deel hou , maar my hele rok.My rok het my laat voel soos n skitterende ster op die rooi tapyt.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media