Charne van Niekerk
Ouderdom
18
Tuisdorp
Brackenfell
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Belllville in Bellville, Kaapstad
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou 'n "vintage"gevoel skep met sagte mauve- en diep pers kleure, met ’n kombinasie van lae geborduurde kant en organza. My inspirasie vir my matriekafskeidrok was om myself uit te beeld, nie "boring" te wees met 'n plein rok nie.
Ek hou van victorian styl rokke en kant en wou maar net anders wees. Die rok het my persoonlikheid verteenwoordig wat ek baie van gehou het.
