Charné Bester

Hoërskool Robertson

Tuisdorp

Robertson

Skool

Hoërskool Robertson

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok was deur n ontwerper in Durbanville se naam CJA Haite Couture

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die geel van die rok het my geinspireer want dit wys dat daar altyd somskyn in jou lewe kan wees maak nie saak hoe donker goed lyk nie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit komplimenteer my vel kleur. Die sonskyn in materiaalvorm laat my warm, gelukkig en vol lewe voel. Selfvertrou en grasie, die snit wys styl en durf. Varsheid en nuwe beginne, dit pas perfek by die groen tuin-agtergrond, amper soos lente wat herleef.En dit pas ook by ons tema wat Hidden Garden was.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die gereed maak voor die tyd, die fotos neem en dat ek vir n oulaas saam my graad n skool funksie kon bywoon.

Planne vir na matriek

Ek wil graag BCom Ondernemingbestuur studeer by Akademia in die Paarl

Gunsteling woord in Afrikaans

Oulik

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media