Charlotte Kapp

Pearson Hoërskool

Ouderdom

18

Tuisdorp

Port Elizabeth

Skool

Pearson Hoërskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Heather Crompton van Chocolates for Breakfast

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd geweet my rok moet anders lyk, maar tog deel van my. Die idees het nie oornag gekom nie, dit was die produk van maande se dagdrome en idees uitruil met my ma. Sy was die inspirasie vir my rok, want sy het my geleer om nie net in te pas nie, maar om myself te wees en uit te staan.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok weerspieel my persoonlikheid..borrelend,vrolik,speels en tog so bietjie uniek en anders. Die feit dat ek my rok self kon verander gee my die vryheid om self te besluit hoeek voel. Dus beteken dit vir my vryheid en om nie gebonde te wees aan sosiale konvensies nie.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt was verseker toe ek met die rooitapy afloop en voel soos ‘n Hollywood ster!

Planne vir na matriek

Ek wil graag BNur gaan studeer by Stellies

Gunsteling woord in Afrikaans

Uniek

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media