Charlotte Jacobs

Afrikaanse Hoër Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was een van daardie meisies waar ek al in graad 10 my mood board begin maak het vir my matriekafskeid. Een van die keuses wat die heeltyd voorgekom het was ń corset bodice. Dit vir my was ń top prioriteit wat by my rok moes kom. En natuurlik moes dit “poofy” wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaanse Hoër Mesieskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

As ek moet eerlik wees het en nie veel inspirasie gehad rondom die kleur nie. My stief sussie het wel die geel kleur voorgestel en toe ek die materiaal voor my “pas” was dit asof die kleur met my gepraat het. Met die blommetjies op die rok het alles maar net van Pinterest af gekom maar ek wou my eie “spin” op dit gesit het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gusteling deel is die blommetjies. Die manier hoe dit afvloei is net vir my asemrowend. Daar is baie min rokke wat ek die jaar gesien het wat so tipe blommetjies ophet. Ek my butterfly skoene wat ek saam met die rok gedra het was net daai klein ekstra verrassing.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media