Charlize Beylefeld

C&N Sekondere Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dis is n sherise pienk rok wat gekenmerk word aan sy elegante en gesofistikeerde ontwerp. Die paillette rondom die heup en by die beenspleet word netjies afgerond deur die diamant krale rondom die arm. Dit voeg n tikkie glans by om 'n stelling te maak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

28 September 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek versamel al jare lank prente van rokke wat ek van hou. Ek het insperasie geneem van daardie rokke en verskillende elemente gekombineer en hul my eie gemaak om my droom matriekafskeidrok te ontwerp.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die snit en die diamant krale om my arm.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media