Charlene Mortlock

Outeniqua Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My insperasie om met n ligte pers te gaan was oor ligte skakerings van pers het altyd n kalmerende effek wat nuttig is wanneer jy onder stress is oor n nuwe avontuur na my matriek jaar. Dit skep opgewondenheid oor my. My rok het ek by Bester's Bridal Boutique in Knysna gemaak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie was eenvoudig, ek het met vertroue besluit om uit te staan en n kleur te kies wat buitegewoon is, my materiaal keuse was sag en ferm. Ek kon vir die eerste keer weer soos n regte prinses voel in n fee verhaal.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel van my matriekafskeid rok was die realiteit dat dit my laaste jaar van skool is en ek met vertroue kan voel dat dit die begin van my volwasse lewe is en waar ek nog meer van my drome gaan en kan bereik

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media