Charissa du Plessis

HTS Witbank

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Swart, met n stukkie leer. n Prinses in swart.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

wil graag iets anders doen, my inspiration is "The black Swan"

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die leer gedeelte, is mal daar oor. Het regtig baie special gevoel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media