Chantlize Nell

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag hê die rok moet my uitbeeld as 'n individu. Die blommetjies het die rok maak lyk asof dit lewe en dit was geslaagd daarin om my vas te vang as 'n dogter na aan God se hart en my lewensvreugde het net begin uitstraal.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Helpmekaar Kollege

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die talle rokke wat ek aangepas het se gunsteling dele daarvan. Grootliks het die inspirasie begin prikkel die oomblik wat ek die materiaal gaan uitkies het. Dit het uiteindelik die prentjie van wat ek graag wil hê navore gebring.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sag wit blommetjies met die pêreltjies in kontras met die donker blou satyn, sowel as die rugkant.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media