Chantene Goosen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Vanderbijlpark
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Transvalia Vanderbijlpark
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
"Ek het hierdie rok gekies omdat ek iets wou dra
wat my laat voel soos die beste weergawe van myself. Die goue kleur en glinsterende stene het vir my 'n gevoel van lig en hoop geskep, terwyl die sagte ruches die rok 'n dromerige en romantiese voorkoms gee. Ek was aangetrokke tot die rok omdat dit terselfdertyd elegant, uniek en opvallend is. Vir my verteenwoordig dit selfvertroue, groei en die begin van 'n nuwe hoofstuk in my lewe."
