Chantelle Joubert

Hoërskool Transvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou n eenvoudige maar tog stylvolle rok gehad het, wat tydloos sal bly. Swart het dadelik by my aanklank gevind, asook komplimenteer dit my donker hare.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja ek het

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeidrok is n samevatting van al my jong meisie drome. Ek wou graag n klassieke maar eenvoudige onwerp gehad het, met sagte vloeiende materiaal.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die oop rug en slit is beslis my gunsteling deel van my rok. Dit komplimenteer die klassieke styl en vorm saam met die kant bolyf n geheel prentjie van elegansie.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media