Chantel Jacobs

Sasolburg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se primere kleur is dutches blou, omdat blou een van my gunsteling kleure is. Die bokant van my rok is ligte blou met n veer patroon wat baie glinster. Die onderkant van my rok is met n glinster net bo-oor die dutches blou bedek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

JA

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Elsa van die movie Frozen het my geinspireer. Frozen was my gunsteling animasie movie vandat ek kan onthou. Ek wou graag n deel van my kinderdae saam my neem na my matriekafskied

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat hy so geglintser het en my presies soos Elsa laat voel het. Elegant, spesiaal en vol mag.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media