Chanté Wessels

Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok moes my persoonlikheid vasvang. Ek wou hê dit moes eenvoudig, stylvol, elegant en wow wees!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om my rok weer te kan gebruik in die toekoms.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur van my rok! Rooi!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media