Chanté van Deventer
GHS Queenstown
Ouderdom
18
Skool
GHS Queenstown
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Chanté is nie iemand wat rokke dra nie. Die rok het haar in die mooiste prinses verander. My rowwe dogter wat in ‘n model omskep was. Die kleur en styl het sy self gekies en was spesiaal vir haar gemaak in Cradock.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Om vir my (haar ma) te wys dat sy wel ‘n rok kan dra.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Hoe die rok gevloei het as sy loop.
Datum van matriekafskeid
2025-03-27