Chante-Lee Kruger

H/S Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het baie idees gehad, maar nie volle idee van wat ek wou doen nie. Ek het baie verskillende rokke se ontwerpe saam gesit in een en dit gelos vir die tannie Izelle (Izelle Cotour) om die idees aan die lewe te bring en sy het glad nie teleurgestel nie. Al wat ek weet is ek wou soos n prinses lyk en voel as ek met my rok uitstap op daai dag. Klassiek en elegant, maar modern.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

H/S Kempton Park

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het baie rokke op "Pinterest" gesien wat ek van gehou het. Ek wou net my eie unike kleur hê, maar was eintlik bang vir die pers, maar ek het dit in tannie izelle (Izelle Cotour) se hande geplaas. Sy het my deur die lap winkel gevat en BAIE verskillende lap voor my gehou en ons het op die pers afgekom, wat eintlik my keuse was, wat ek so bang voor was. Ek wou net dat dit 'n unieke kleur moes wees en modern lyk maar steeds daai ou klassieke prinses gevoel skep. Dit het my laat voel soos n regte prinses en dis al wat ek wou gehad het

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die plasing van die blomme wat tannie Izelle(Izelle Coutor) so strategies geplaas het en natuurlik die corset wat opryg agter. Dit het net die prinses gevoel by die rok gesit.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media