Chante Fourie

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Al vir hoe lank kyk ek heeltyd na rokke en droom oor hoe my rok gaan lyk. Ek het my rok laat maak en hy het prefek uitgekom soos wat ek hom in my kop gesien het, die blink in die rok het my soos n prinses laat voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media