Chanté Elford

Hoërskool McLachlan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is sag op die oog en beklemtoon my persoonlikheid . Met n oop rug en n vloeiende onderstuk . Met net genoeg ''bling'' om die aandag nie van my weg te vat nie

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool McLachlan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om n rok te kies wat my persoonlikheid goed uitbeeld en om n rok te kies waar ek gemaklik en goed in kon voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My oop rug met al die klein details

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media