Chante Buys

Hoërskool Fochville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het van kleins af hierdie droom van ń "prinsesrok" gehad. Ek het hier en daar inspirasie vir elke deel van my rok op Pinterest gekry ,bv. Die romp gedeelte, die oop rug, die bolyf , ens. My niggie is toevallig ń ontwerper by Blanco Bridal Couture en sy het hierdie rok vir my ń werklikheid gemaak wat gelei het tot baie komplimente.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok se inspirasie was die "rich glamour aesthetic" met inspirasiefoto's vanaf Pinterest .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lang LANG sleep met glitter.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media