Chante Badenhorst

Oos-Moot

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die proses waardeur ons gegaan het om my rok te laat maak het regtig soos n avontuur gevoel.Die rok wat op die einde uitgekom het was glad nie my oorspronklike idee nie,maar ek kon nie gelukkiger wees met dit wat ek nou het nie.Soos wat die rok stuk vir stuk bymekaar gekom het,het ek,die tannie wat my rok gemaak het,Hilma Kok,my ma en my tannie met elke passing met nuwe vorendag gekom.Die rok kon nie meer perfek vir my wees nie.Dis gemaklik,elegant en dalk bietjie plein vir sommige mense se smaak,maar ek sê less is more!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Al van die begin was my hart op die kleur pienk.Ek was nog onseker oor die presiese prentjie van hoe ek wou hê my rok moet lyk,maar met die hulp van my familie,die ontwerper en Pinterest het ons vinnig die rok van my drome ń realiteit gemaak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die aand van die matriekafskeid toe ek uiteindelik die rok na so n lang proses oor my kop kon trek en die aand daarin geniet en soos n prinses kon voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media