Chanique Balt

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak deur my moeder en sy het hom so gemaak dat dit iets van my uitbring en dis die blomme. Ek het nog altyd gese my rok moet iets met blomme wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Hoërskool Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My idees het ek en my moeder saam gesit om die perfekte rok te maak en wow dit was n meesterstuk!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling was defnetief my hele rok!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media