Chanel

Die Hoërskool Brits

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My Martiekafskeid rok wou ek baie graag elegant, gemaklik en stylvol gehad het. Ons het daarin geslaag om die bloedrooi rok volgens my persoonlikheid te ontwerp. My rok is ontwerp deur Anina Eloff in Brits, Noord Wes.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie oor my Matriekafskeid rok is verseker die feit dat dit ń ongelooflike gemaklike rok is. Ek het dit goed gedink om ń half broekpak in ń half rok in te laat werk. Die rooi strik is toe op die ou einde oor my skouer gegooi en die res van die lap wat saam die strik hang het toe perfek ingelvloei met die res van die rok. Dit het my laat voel of ek die trots van vrou wees op my skouers dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my Matriekafskeid rok is verseker die gemaklike oop voor kant van die rok. Nog ń gunsteling deel van my rok is die rooi kleur daarvan. Die kleur rooi is n simbool van liefde en lewe.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media