Chanel van Wyk
Hoërskool Rustenburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ekt altyd n idea gehad van watse tipe rok ek gaan vat ekt geweet dat dit simple maar elegant gaan wees ek wou iets gehad het wat my as persoon uitbeeld, toe ek die rok vir die eerste keer sien het ek net geweet dis gemaak vir my
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
die valle van die rok en die eenvoudigheid van die rok wat gemaak het dat dit presies pas by my ek wou nie iets hê wat te veel is en nie by my persoonlikheid pas nie
Datum van matriekafskeid?
2025-09-23