Chanel Van Der Berg

Chanel Van Der Berg Chanel Van Der Berg Chanel Van Der Berg

Ouderdom

18 Jaar

Tuisdorp

Magaliesburg

Skool en dorp/stad van skool

Hoerskool Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie het gekom toe ek n video gesien het met die rok daarin vir n troue.

Ek het die video in Graad 8 gesien en sommer dadelik geweet dit gaan my matriekafskeid rok wees. n Meisie weet as sy weet.😉

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media