Chanél Shaw

Hoërskool Monument

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Elke silwer blommetjie is met die hand deur my fairy godmother (Natasha Gouws van VNG Design) aangewerk met ń corset wat my sagte persoonlikheid komplimenteer . Dis ń perfekte kombinasie van “sexy” maar elegant.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Monument

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

CINDERELLA! Ek is ń baie baie groot Disney fan, my matriekafskeid was die perfekte geleentheid om my kinderjare droom ń werklikheid te maak. ń Moderne Aspoestertjie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die klein Swarovski crystals wat op my rok is het so mooi geblink in die son, dit is sulke klein elemente wat my rok asemrowend gemaak het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media