Chanel Johannes

Chanel Johannes Chanel Johannes Chanel Johannes

Ouderdom

18

Tuisdorp

Krugersdorp

Skool en dorp/stad van skool

Helpmekaar kolledge Johannes

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My droom rok was groen wat ek gekies het, omdat dit iets unieks en tydloos vir my was, terwyl die glinsterende bo-stuk die perfekte glans en styl geskep het.

Ek wou ‘n rok hê waarin ek soos myself voel, maar ook soos die beste weergawe van myself op my spesiale aand.

As ek kan raad gee luister vir jou ma, want ek sou nooit die rok aangepas het as my ma my nie gedwing het nie!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media