Chanel Genis

Hoerskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het 4 rokke in gedagte gehad. Uit die 4 het ek iets gevat wat vir my uitgestaan het en gekombineer in my rok. Ek was ook nie seker oor die kleur van my rok nie totdat ons my materiaal gaan koop het. Ek het die "wow" faktor gesoek in my materiaal en toe ek die kant sien het ek geweet my rok moes uit dit bestaan.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek doen sport - hokkie en atletiek - so die mense wat my ken sal weet dat ek leef in my oefen klere. Ek wou elegant en stylvol lyk ... die "wow" in my Matriekafskeidsrok moes daar wees en dat die mense moes 2 keer kyk om seker te maak dat dit rerig ek is wat daar staan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles.....ek kan nie 1 deel uitsonder nie. Ek was en is absoluut mal oor my hele rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media