Chané Viljoen

Hoërskool Pietersburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het besluit om 'n Swart nommertjie te kies. Reeds vir die feit vir 'n elegante, aantreklike, en grasie in voorkoms en styl bied. Dit voeg ook 'n bietjie visuele belangstelling by as jy diamont sequances inbring. Ek en die Mode ontwerpster Amanda Goosen van Polokwane het 'n paar patrone aanmekaar gesit om die Perfekte en Ongelooflike Matriekafskeid vir my in 1 droomrok te kry.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

26 September 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit het vir my gevoel of ons in die Oscar modes deelneem. Ook van Graad 1 tot en met Matriek, was dit my grootste droom om op daai tapyt af te loop. Wat my meer inspireer het, is my rok het my weerspieël vir wie ek as Chanê is. Elegant en Stylvol.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok, is ek het die rok gemaak, en nie die rok my nie. Alhoewel, my rok nommerpas, elegant en stylvol was, met sy pragtige oop rug vol fyn diamantjies, dink ek voorwaar dit my gunsteling was.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media