Chané van Niekerk
Ferrum Hoërskool
Tuisdorp
Newcastle
Skool
Ferrum Hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Belinda Frackers
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was al die prinses flieks wat ek gekyk het toe ek jonger was.Die mooi prinses rokke wat elke prinses gepas het.Ek wou n rok soek wat my prinses rok kan wees.Een wat wys wie ek is. Avontuur,sonskyn,blydskap en liefdevol.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeid rok het my op die aand my verander van n matriekdogter in n pragtige dame.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die hoogtepunt was die oomblik toe die aand begin het, die herinneringe wat ons gemaak het.ñ Aand waar ons van alles vergeet het en onself geniet het op die dansvloer.
Planne vir na matriek
Ek gaan onderwys studeer.
Gunsteling woord in Afrikaans
Pampoenkoekies
Datum van matriekafskeid
2025-10-02