Chane Strydom

Hoerskool Nelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ons het baie rokke aangepas maar my ma se my gesig het nog nie gewys die is die rok vir my nie. Ek het eers n sagte kleur rok in gedagte gehad maar toe ek die ongelooflike rok sien hang tussen al die ander het ek geweet dit is my rok. Toe ek hom aantrek was my asem weg geslaan. My ma het dadelik gesien op my gesig die is die rok vir my. Dit was soos om n geskenk pakkie oop temaak en binne is die mooiste geskenk ooit. Iets wat ek nooit aan sou dink of kon droom maar die beste ooit

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Nelspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

n rok wat my beskryf n rok wat uitstaan n rok wat nie elke ander meisie kies nie n “wow factor” wat mense raak sien en nie vergeet

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die grote van die rok. Die ongelooflike mooi lang onderkant wat so elegant is en die “wow factor” het

Datum van matriekafskeid?

2023-07-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media