Chané Pretorius
Curro Mosselbaai
Tuisdorp
Hartenbos - Mosselbaai
Skool
Curro Mosselbaai
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Karen Botma - Thali Creations
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Om my unieke persoonlikheid uit te beeld.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die uniekheid van my rok se tweestuk simboliseer my spontane, uitgesproke en sprankelende persoonlikheid
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die spesiale tyd wat ek kon spandeer saam my onderwysers en vriende.
Planne vir na matriek
Eerstens wil ek graag betrokke wees by die jeug in ons gemeenskap en kerk. Terwyl ek pos-onderwys studeer wil ek my hokkieloopbaan na die volgende vlak neem deur betrokke te wees by hokkie-afrigting by skole. Ek wil so ook my liefde vir die sport by die jonger generasie help kweek.
Gunsteling woord in Afrikaans
Hokkie
Datum van matriekafskeid
2025-06-26