Chane’ Brink

Muriel Brand

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Blou en balrok (prinsesstyl) was van die begin my keuse. Ek het 'n ontwerp gesoek wat sag, elegant en vroulik sal vertoon. Die wou graag hê dat die rok sag moet val om my.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Het bygewoon

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is was as kind 'n groot aanhanger van Disney prinsesse. En het vir myself gesê dat die dag as ek matriekafskeid het en trou wil ek soos 'n prinses lyk en voel. Met 'n rok wat so bietjie uitklok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het die fotosessies geniet. My vriend se geselskap. Dit was ook 'n groot voorreg dat my pa deel kon wees van die bestuur van die motor wat my voor die ingang van die matriekafskeid kon aflaai.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-12

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media