Chamoté Jansen van Rensburg

Parys Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak deur Anel Botha. Ek wou n gemaklike en koel rok he in die hitte, maar tog steeds uniek en mooi

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Parys Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My vriend hou baie van pienk en ek nie. Ek hou van boer en hy nie daarom het ons besluit om ooreen te kom om mekaar halfpad te "akkomodeer". Ek het pienk gevat en ons het met 'n Valtra trekker in gegaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bo deel verseker dit pas so perfek en dit blink, maar nie te veel

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media