Charlene Van Jaarsveld

Die Hoërskool Menlo Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Izelle Otto Toutuer was my ontwerper. Sy het my gehelp om my droom fee rok n werklikheid te maak

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Die Hoërskool Menlo Park

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

N feetjie rok met n natuur tema

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die pragtige detail op die korset

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media