Cezelde Van Der Walt

Hoërskool Hugenote

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit was my droom van graad 10 af om n ligte baba blou rok te dra. Die een dag het ek op Pinterest gegaan en gaan kyk na rokke en die oomblik toe ek die rok sien het ek geweet dit is die rok vir my. Soos enige dogter wys ek my ma die rok en sy sê vir my, moet nie jou kop neer sit op die rok nie daar is nog baie tyd en jou keuse van ñ rok gaan nog baie verander. Ek het niks regtig daar aan gedink nie en soos die nader kom het ek net nie weer na rokke gekyk nie. Dit het net gevoel ek soek nie n Ander rok as die een wat ek gesien het in graad 10 nie want ek het geweet dis die rok wat ek wil dra by my matriekafkeid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit was my droom van graad 10 af om n ligte baba blou rok te dra. Die een dag het ek op Pinterest gegaan en gaan kyk na rokke en die oomblik toe ek die rok sien het ek geweet dit is die rok vir my. Soos enige dogter wys ek my ma die rok en sy sê vir my, moet nie jou kop neer sit op die rok nie daar is nog baie tyd en jou keuse van ñ rok gaan nog baie verander. Ek het niks regtig daar aan gedink nie en soos die nader kom het ek net nie weer na rokke gekyk nie. Dit het net gevoel ek soek nie n Ander rok as die een wat ek gesien het in graad 10 nie want ek het geweet dis die rok vir my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Vir my was my gunsteling deel van my rok is om te Kon sien hoe alles net perfek by mekaar gekom gekom het en my soos n droom laat voel het. Die rok was n dream come true soos die engelse sal sê.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media