Celeste Denichaud

Hoërskool Dr. Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou ń kleur en snit kies wat my komplimenteer. Ek het verskeie style probeer maar díe snit was perfek. Elegant; sag en stylvol met net genoeg detail vir daai WOW faktor as ek daarna kyk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek dink mens se matriekaskeid rok is een van daai dinge waarvan mens jare lank droom. Ek het ure op Pinterest en ander sosiale platforms spandeer en soveel idees gehad maar die dag toe ek my rok die eerste keer aangepas het en ek sien myself in die spieël sien het ek net geweet dit is die een.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rug wat toeryg, die moutjies en die detail op die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media