Celest van Zyl

Hoërskool Grens

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n ligte grys/pers kleur, ek het klomp adpekte van verskillende rokke bymekaar gesit en selfs dae omgesoek na die perfekte kleur lap. CAN couture het my rok geskets en gemaak, kon eerlik waar nie vir n beter ontwerper gevra het nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Sprookiesverhaal, ek wou soos n prinses voel. Was nog my droom van kleins af om op my matriekafskeid soos die hoofrol in n sprokiesverhaal te voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die strukke op my skouers en die kant vat eerste plek. Die strukke het my eerlikwaar soos n prinses laat voel en my kant het so goed gepas by die beweging in my romp.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media