Caylin van Schalkwyk

Burgersdorp Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dusty pienk, Ballgown Princess rok met bling, enige meisie se droomrok om soos n Queen te voel. Dit was love at first sight.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit was n 2de handse gekoopte rok, maar "love at first sight"

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur, die lae, die bling, ALLES 😍😍😍

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media